Soek, Skryf, Nuus en Inligting by Skryf.Net. Lees nuus, soek inligting, skryf boeke, tydskrifte. Soek, Skryf, Nuus en inligting tuisblad.
Teken In
Gebuikersnaam

Wagwoord

Onthou My



Kies Area
Onderwerpe
Lees alle berigte
Skryf iets nuuts
Plasings instruksies
Aflaaibare lêers
Kalendermaand
Skakels
Voeg jou skakel by
Skakel na ons
Besprekingsforums
Foto Albums
Soek.Info
Vrae?
Kaapstad se Weer

Besprekingsforums
My Teorie
Goeie Skryfwerk
Buitelewe
Inligting benodig

Gewilde Berigte
November 14
Skryf skeppend, vloeiend en natuurlik met woordpatrone
August 20
Agt Hardloop Speletjies
September 15
Verby “God die Vader”
November 24
Maklik om vir die Web te skryf
October 30
Die planete se geheime
November 14
Die 48 Reëls van Mag
October 24
Afrikaanse Beheerliggame - Tabok
August 20
Verstaan jy jou vrou?
February 16
Ken jou geitjies
November 12
SA Magte Klub

Vorige 5 Berigte
November 26
Dreigende asteroïdes in die buitenste ruimte
November 15
Liefde & Dood
October 30
Die planete se geheime
October 24
Afrikaanse Beheerliggame - Tabok
October 15
God's Wings

Soek, Skryf, Nuus en Inligting


Die Enigma.Skryf.Net kreatiewe kompetisie is nou gesluit, meer nuus volg binnekort.


Vandag in die Geskiedenis


Op 28 Feb 1901 word Linus Carl Pauling (1901-1994) 'n Amerikaanse fisikus gebore in Portland, Oregon. As enigste persoon wat sonder om te deel die Nobelprys al in twee velde (Chemie 1954 en Vrede 1962) gewen het skryf hy oor die toepassing van kwantum meganika in chemie en voer 'n veldtog teen bogrondse kerntoetsing. As kind was hy 'n gulsige leser maar het nie vir hoërskool gekwalifiseer nie omdat hy nagelaat het om vir 'n paar voorgeskrewe Geskiedenis kursusse in te skryf. Die skool het wel 45 jaar later die sertifikaat aan hom toegeken, slegs nadat hy die twee Nobelpryse gewen het.

  



Sterrekundige foto van die dag

Ontdek ons heelal met 'n nuwe sterrebeeld elke dag wat deur sterrekundige kenners verduidelik word.

Koerante, Nuus en Wêreldgebeure

Suid Afrika  
News 24, SA Sunday Times

Amerika  
9 News, ABC, Bloomberg, CBS, CNN, ESPN, Fox News, Google News,MSNBC, New York Times, Reuters, Sky, Tech News, US News, USA Today, Washington Post, Yahoo News

Europa  
BBC, Guardian, UK Times Online, Telegraph, Irish News, Catholic News, Der Spiegel, De Telegraaf, Le Mond

Midde Ooste  
Israel News, Jerusalem Post, Aljazeera, Arab News, Arab World

Rusland  
Pravda

Australië  
ABC, News.com.au, The Age

Nuus: 

'n Morele vraag
The Advertiser, 10 Desember 2005


Die Dalai Lama, Tenzin Gyatso skryf dat ons groot wetenskaplike vordering in die verstaan van die menslike liggaam en brein se werking in die afgelope dekades beleef het. Die werking van biologiese organismes en die manipulering van hulle genetiese samestelling is op die voorpunt gebring met die nuutste studies in genetika wat onverwagte nuwe moontlikhede vir lewe teweeg gebring het. Die moontlikheid bestaan selfs om 'n geheel en al nuwe realiteit vir die mens te skep.

Die mensdom se interaksie met wetenskap is dus nie meer net 'n akademiese kwessie nie, dit het 'n saak van dringendheid geword vir almal wat besorg is oor die mens se voortbestaan. 'n Dialoog tussen die samelewing en neurologiese wetenskaplikes kan help om dieper insig te ontwikkel oor wat menswees is en ons verpligting om ons natuurlike omgewing met ander lewende wesens te deel.

Sommige mense mag wel wonder wat 'n Budhistiese monnik dan nou ook met wetenskap uit te waai het? Tereg ook, die peinsende Budhistiese tradisies en moderne wetenskap het van verskillende historiese, intellektuele en kulturele basisse ontwikkel, maar tog deel hulle ook heelwat dinge in gemeen, veral in filosofiese beskouings en metodologie.

Wat ook al die finale waarheid omtrent die aard van die bewussyn mag wees - of dit dan nou reduseerbaar tot fisiese prosesse is al dan nie - kennis omtrent eksperimentele feite van die onderskeie aspekte van menslike beskouings, gedagtes en emosies kan gedeel en uitgeruil word. Samewerking tussen neurologiese wetenskaplikes en tradisionele Budhiste, mag nuwe perspektiewe werp, op die belangrike morele vrae wat tydens huidige neurologiese navorsing onstaan.

Ongeag van watter beskouing 'n mens ook al oor die verhouding tussen etiek en wetenskap mag handhaaf, in die praktyk het wetenskap grootliks ontwikkel as 'n dissipline wat empiriese waarnemings bevestig. Dit poog om moreel neutraal en sonder vooropgestelde waardes te wees. Vanuit 'n suiwer wetenskaplike oogpunt is die maak van kernwapens dus 'n wonderlike prestasie. Vanweë hierdie wapens se vermoë om grootskaalse verwoesting teweeg te bring beskou ons dit egter negatief en vernietigend. 'n Etiese ondersoek is nodig om vas te stel wat positief en negatief is. Tot onlangs toe nog, was die benadering om etiek en wetenskap te skei, met die veronderstelling dat moraliteit langs menslike kennis ontwikkel moet word nog voldoende.

Vandag is die mensdom egter by 'n belangrike kruispad. Dit is baie duidelik dat ons morele opinies nie tred gehou het met die snelle toename in ons kennis en vermoëns nie. Die reperkussies van hierdie nuwe ontdekkings en die toepassings daarvan het sulke verrykende gevolge, dat dit die konsep van die mens se wese en voortbestaan beïnvloed. Dit is dus nie meer voldoende om die beskouing te handhaaf dat ons samelewing alleen verantwoordelik is vir die bevordering van wetenskaplike kennis en tegnologiese vermoëns bokant enige ander oorweging, of dat die keuse oor wat om met hierdie vermoëns te doen, aan 'n individu oorgelaat kan word nie.

'n Manier moet gevind word, om grondige menslike en etiese oorwegings toe te laat, om die rigting van wetenskaplike en veral mediese navorsing te bepaal. Dit is nou nie asof 'n samesmelting van godsdienstige etiek met wetenskaplike ondersoek bepleit word nie. Dit is eerder dat 'n universele etiek, wat die beginsels van deernis, verdraagsaamheid, sorg en bedagsaamheid teenoor ander mense benodig word. Beginsels wat uitstyg bokant die grense van gelowiges en ongelowiges, of aanhangers van hierdie of daardie tipe godsdiens.

Menslike aktiwiteite en wetenskap, is soos vingers aan 'n hand. Solank as wat elke vinger gekonnekteer is aan die handpalm van deernis en onbaatsugtigheid, sal daar vir die welstand van die mens beding kan word.

Weer

Plek Voorspelling Reën? Dag Nag
Bloemfontein Middag Donderstorms 30% 30°C 17°C
Kaapstad Gedeeltelik Bewolk 0% 26°C 16°C
Durban Aand Buie 60% 27°C 21°C
Johannesburg Donderstorms 30% 27°C 15°C
Pretoria Gedeeltelik Bewolk 0% 31°C 17°C
15 Februarie 2006

Plek Voorspelling Reën? Dag Nag
Bloemfontein Middag Donderstorms 30% 28°C 17°C
Kaapstad Mooiweer 0% 29°C 19°C
Durban Buie 30% 29°C 22°C
Johannesburg Donderstorms 30% 26°C 16°C
Pretoria Donderstorms 30% 28°C 17°C
16 Februarie 2006

Soek Mense, Besighede en Plekke
 Soek Woorde, Prente en Bybeltekste



Vriende
Herenigde Suid-Afrikaners


Witbladsye      
Suid Afrika  Amerika  Australië


Geelbladsye
Suid Afrika  Amerika  Australië


Padkaarte
Suid Afrika  Amerika & Europa  Australië

 
Woordeboek, Thesaurus, Ensiklopedie en heelwat meer...
  Engelse Woorde: 
  
  Prente:  
   Afrikaanse Bybel:       
                     

Reise


Lugreise vanaf, na en binne Suid Afrika
Vergelyk pryse tussen lugrederye en koop vliegkaartjies hier in Suid Afrika.
Zuji Reisigers Guru in Australië
Beste pryse vir vliegkaartjies in Australië. Zuji guru stuur outomaties vir jou inligting omtrent die goedkoopste vlugte.
Suid Afrikaanse Lugdiens besprekings
Inligting omtrent Suid Afrikaanse Lugdiens skedules. Bespreek vlugte en koop SAL vliegkaartjies.
Expedia vir Reisigers in Amerika
Grootste Inligtingstelsel vir reisigers in die Verenigde State van Amerika.

Finansies
 AUD 4.53498 -  USD 6.11500 -  EUR 7.28842 -  GBP 10.6183


Persoonlike Lenings Rekenaar
Bereken inligting omtrent die kapitaal en rente terugbetalings van enige lening met hierdie handige finansiële rekenaar.
Forex Rekenaar
Soek die nuutste wisselkoers inligting en skakel 'n som geld van een land oor in die geldeenheid van 'n ander land.

Inkopies


Koop aflaaibare speltoetser
Koop die CD of laai die program oor die Internet af. Die speltoetser bevat meer as 310 000 woorde wat 'n verskeidenheid van soortname, plekname, afkortings, akronieme en eiename insluit. Skryf.Net bydraes word almal met hierdie program getoets.
Soek:
Terme:
Soek en bestel items in Amerika
Bestel boeke in Suid Afrika Koop en bestel Afrikaanse boeke in Suid Afrika by Kalahari.net.
Koop biltong in Australië Koop en bestel biltong in Australië. 'n Ware fees vir die fynproewer.

Inligting


Inligting vir aspirant skrywers
Soek deur ons skrywershulpbronne vir 'n paar Skryf.Net wenke.
Tegniek om sprankelend te skryf
Gebruik hierdie klassieke struktuur as hulpmiddel om fiksie te skryf.
Gratis Registrasie
Geregistreerde besoekers kan berigte plaas, deelneem aan gespreksforums en notas stuur. Nuwe intekenaars ontvang hul wagwoord per ePos.
e-Pos Publikasies
Skep nuwe dokumente in jou eie woordverwerker en knip en plak daarvan na die web. Microsoft "Word" lêers kan ook aangeheg en per ePos gestuur word.
Lys van Onderwerpe
Sien 'n alfabetiese lys van moontlike onderwerpe waaroor ons hier kan skryf.

Pieter Coetzee
Valegro Pty Ltd, Australië

Vertoonvenster
Geen vertoonvenster advertensies gevind nie!

Berigte Nuut Bygewerk vir Skryf.Net...
De la Rey! De la Rey!
Opgedateer deur Wouter op 11/03/2007 05:26 (990 bladsye al gelees)

Generaal de la Rey! Sal jy die boere kom lei? Die afgesaagde onderwerp word weereens aangepak - om mense meer gatvol te maak en om ook belangrike vrae te beantwoord.

[Lees Meer] 1860 woorde - 1 bladsy Maak Kommentaar Drukbare Weergawe Stuur hierdie berig aan iemand anders


Die Môrester
Opgedateer deur Kemptalk op 12/12/2006 02:23 (659 bladsye al gelees)
Gesondheid

[Lees Meer] 655 woorde - 1 bladsy Maak Kommentaar Drukbare Weergawe Stuur hierdie berig aan iemand anders


Onsekere Kennis
Opgedateer deur Pieter op 11/12/2005 10:38 (2076 bladsye al gelees)

Weekend Australian, 26-27 November 2005

Hoe sou dit dan nou lyk, as die wêreld deur middel van natuurlike seleksie ontwikkel het...?

[Lees Meer] 655 woorde - 1 bladsy Drukbare Weergawe Stuur hierdie berig aan iemand anders



Soek met Google
googlesvcs from Data Management & Warehousing, the Data Warehousing knowledgebase and consultancy

Web   Skryf.Net

Kalender
< Julie 2008 >
S M D W D V S
29 30 01 02 03 04 05
06 07 08 09 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 01 02


Nuwe Argumente
Geskiedenis van ...
Die Nutsman
Termoregulering ...
Karakter Openba ...
Probleme met ka ...
Probleme met Ge ...

Klein Advertensies
Tuisblad
Lys al die Advertensies
Soek deur die Advertensies
Lys al die Agente

Lukraak
Geen Advertensies gevind nie.

Skryf.Net - Soek, Skryf, Nuus en Inligting Kopiereg © Valegro Pty Ltd en Appalachiese Staats Universiteit 2002 - 2006
Instandgehou deur Valegro Pty Ltd www.valegro.com.au en aangedryf deur phpWebSite © Die Webtegnologiegroep, Appalachiese Staats Universiteit
phpWebSite is gelisensieer onder die GNU LGPL